Run: Race Previous Next

5/29/2016

5:29 AM

90 km

7:44:14.56

5:10 km

Weather

  • Splits
  • Graphs
  • Map

Wait Initializing charts...

Notes

'n Goeie dag gehad, behalwe vir laaste 12km. Het by 12km to go weer baie sleg begin voel. Het maar vir so 2km gestap om te keer dat ek weer in mediese tent beland langs die pad. Het in 2de helfte tret verloor met hoeveel ek in neem vir energie en vloeistof. So energie vlakke was dalk net te laag. Het wel die silwer weer gemis die jaar, maar is darm 'n PB. Liezell en my ouers het my die meeste support gegee langs die pad. Het ook baie hulp van club lede en vriende langs die pad gehad. Het die jaar geen wesenlike beserings opgedoen nie. Het vir 2dae na race met Rockets tights geloop om te help met herstel.

Comments