Run: Race Previous Next

3/21/2015

5:59 AM

50.3 km

3:58:38.79

4:45 km

Weather

http://live.ultimate.dk/desktop/front/index.php?eventid=2574

  • Splits
  • Graphs
  • Map

Wait Initializing charts...

Notes

Dit was vrek warm! Eerste helfte was OK en dit het selfs gedreig om te misreën, maar toe die 2de halfte kom toe moor die son ons! Idee was om 'n rustige training run te doen met negatiewe splits, maar het toe 2min stadiger in tweede helfte gehardloop. Het ook die eerste keer 'n Ultra aangepak met niks Gu (of soortgelyke goed nie). Het wel Rehidrat geneem op die roete (2 sakkies). Verder net water en coke. Het goed gewerk, dink net ek sal bietjie meer sakkies moet vat (so een sake vir elke uur).

Comments