Run: Race Previous Next

10/4/2014

8:00 AM

10 mi

1:11:23

4:27 km

Weather

Notes

My jaarlikse pad/trail/berg wedloop. Vrek moeilik soos gewoonlik. Daar was ongelukkig min mense by die wedloop omrede die wedloop na vandag toe geskyf was weens die weldadige staking by TUT so paar weke terug. En ek dink omdat mense gedink het dit gaan te warm wees 8h00 in die oggend, maar toe was dit heerlik koel. Het 6de of 7de gekom. Uitslae sal eers later uitkom.

Comments