Run: Race Previous Next

2/28/2016

6:03 AM

42.4 km

3:14:17.89

4:35 km

Weather

  • Splits
  • Graphs
  • Map

Wait Initializing charts...

Notes

Rustiger gehardloop om hopelik genoeg bene oor te vir die Vaal marathon volgende week, waar ek sub-3 wil hardloop. Weer was wonderlik koel. Bietjie winderig bo-op Klapperkop. Moes wel bietjie harder werk aan my pas (en meer keer geloop) as wat ek sou wou hê, maar het heel goed gevoel. Lae-rug bietjie gepla. Het weer net Rehadrat gebruik as supplement, wat goed werk vir my. Om dit aan te maak is wel die grootste rede hoekom ek elke keer moet loop. Sal beter manier moet vind om dit aan te maak in die races wat ek nie seconding het nie.

Comments