Notes
Het Dewald probeer help om sub-3h10 te hardloop. Eerste 24km het heel goed gegaan, maar toe eis die onglooflike hitte sy tol. Behalwe dat ons in eerste 8km geen water gehad het om te drink nie, het ek punt gemaak om baie water te drink en nat te gooi, maar selfs dit wou skaars help.