Run: Race Previous Next

1/28/2017

5:30 AM

21.4 km

1:33:46.72

4:24 km

Weather

  • Splits
  • Graphs
  • Map

Wait Initializing charts...

Notes

Was 'n bewolkte dag maar baie bedompig. Pad was ook heelpad nat onder die sole, so het heeltyd bietjie gegly as mens deurtrap. Daar was ook modder op plekke.

Het heeltemal te vinnig begin vir my fiksheid. Was absoluut gedaan na die wedloop en het skoon 1h30 gaan slaap toe ek by die huis kom. Het gehoop om 90min te doen.

Roete bietjie anders as vorige jare.

Comments