Run: Race unofficial Previous Next

4/30/2016

5:39 AM

42.3 km

3:08:05.88

4:27 km

Weather

  • Splits
  • Graphs
  • Map

Wait Initializing charts...

Notes

Was lekker dag op die pad. By elke waterpunt (net 4 op roete) gestop en eers goed ingeneem vir die pad (horlosie ook elke keer gestop). Louis Faasen het eerste rondte saam gedraf, maar hy het 2de rondte bietjie teruggeval.

Regter skoen het voet bo-op vir 'n ruk seergemaak.

Het heel goed gevoel na die tyd. Het skoon gras gesny later die dag.

Comments