Run: Family run Previous Next

8/23/2014

7:00 AM

5.2 km

46:06

8:52 km

Notes

Lekker oggend uit met die gesin by Wierie wedloop. Hanco en Diané het lekker gehardloop. Nuwan in stootwaentjie. Nuwan was bietjie moeilik na hy neergeslaan het toe hy probeer hardloop het. Liezell het ook goed bygebly al het sy gekla oor 'n pyn in die sy.

Comments