Run: Race Previous Next

1/30/2016

5:45 AM

21.3 km

1:29:24.91

4:13 km

Weather

  • Splits
  • Graphs
  • Map

Wait Initializing charts...

Akasia 3-in-1 Half-marathon (2012 route)

Save as

Please name this map:

Notes

Was van plan om die marathon te doen vir Comrades seeding. Maar omrede ek so bietjie verkoue was die week het ek besluit om net die half te doen. Was ook maar goed so want 3km voor die einde het my regter hamstring begin pla en het baie tyd verloor (moes paar keer stop en strek). Die laaste paar km was ook weereens sleg met die merge van die stadige 10km en agterste marathon hardlopers wat in groot groepe hardloop.

Het tot 18km eintlik nogal lekker gehardloop. Nog voor die hammie probleem het iemand my ingelig ek was 13de.

Was baie warm.

Comments