Run: Race Previous Next

10/25/2014

6:12 AM

21.1 km

1:32:21.16

4:23 km

Health

162 bpm
181 bpm
49.5

Weather

  • Splits
  • Graphs
  • Map

Wait Initializing charts...

CSIR 21.1km

Notes

GPS het 20.93km gemeet, maar is official race, so het die afstand aangepas. Nuwe start, maar basies dieselfde roete. Die start was 'n gemors, want hul het dit in verkeerde rigting laat begin (in die sin dat hul die start in die rigting van die entry tables gemaak het, in plaas van weg van die entry tables). So, eerste KM was baie stadig (1min gevat net to start banner). Was inelkgeval net 'n "training run" vir volgende week se marathon, so het maar rustig gehardloop, tot die laaste paar KM wat ek (vir fun) vir Caroline Wostmann probeer inhaal het. Het meeste van race saam met Gert gehardloop.

My maag was nie heeltemal wonderlik vandag voor die race nie (en moes toe in tou gaan staan). Dit was toe heel OK deur die race.

Comments