Run: Default Previous Next

6/16/2017

4:23 PM

18 km

1:22:47.07

4:37 km

Health

168 bpm
183 bpm

Weather

  • Splits
  • Graphs

Wait Initializing charts...

Notes

Het Phillp Boardman se Zwarkop Rondo trail gaan map vir Strava. Het teen 'n advertensie bord vas gehardloop net voor ek met trail begin het. Die damn ding was laer as wat ek verwag het en was verblind met son. Voorkop so bietjie van 'n skraap weg.

Het verder heel lekker gehardloop. Middellyf het later so bietjie stram geword maar hanteerbaar.

Comments