Health: Siekerig Previous Next

5/27/2015

No additional information was recorded for this entry.

Notes

Het vanmiddag so bietjie siekerig gevoel en het ook weer geïnfekteerde snot uit linker neusgat geblaas. Nie 'n goeie ding so naby Comrades nie...

Het een Advil Cold & Sinus tablet gedrink. Het beter gevoel na 'n ruk.

Comments