Run: Race Previous Next

2/14/2015

5:59 AM

32.5 km

2:24:12.95

4:27 km

Weather

  • Splits
  • Graphs
  • Map

Wait Initializing charts...

Notes

Die gevreesde wedloop wat almal sê altyd so warm en bedompig is, was toe 'n wonderlike bewolkte (en plek-plek reën) dag. Het toe natuurlik baie harder uitgegaan as wat ek wou. Het by Caroline Wostmann se groep aangesluit en wat 'n rustige training run vir haar was, was nogal 'n workout vir my. Roete was baie maklik, behalwe vir 'n stewige 2 bulte by 22km. Het die groep bietjie laat vooruit gaan by 24km toe my maag my skielik begin pla het, maar het toe nie te vêr na hul klaar gemaak nie.

Comments