Run: Race Previous Next

10/18/2014

6:00 AM

21.1 km

1:32:46

4:24 km

Notes

Was nie 'n goeie dag op die pad vir my nie. Het heel goed gegaan vir eerste 14km (al was dit 'n moeilike wedloop), maar toe begin ek onverwags pap voel en moes skoon begin loop. Mens kan seker nie elke wedloop jou beste gee nie, maar dit help nie juis vir my selfvertroue vir kwalifiserende marathon oor 2 weke nie...

Comments