Run: Race Previous Next

8/24/2014

7:04 AM

21.1 km

1:31:47

4:21 km

Weather

Ratings

6 / 10

Race Result

15 / 561 (2.7%)

Notes

Het goed gegaan as jy in ag neem ek het eintlik verkoue (en dit was 'n koue oggend). Dit is ook nogal 'n moeilike roete! Het die eerste helfte lekker rustig maar sterk gehardloop. Tweede helfte het die verkoue my bietjie ingehaal en die laaste 6km was ek maar bietjie pap en kon nie juis reageer op die ouens wat verbykom nie, so het so paar plekke verloor.

P.S. Wat nogal odd was van die race is dat die starting block so vrek rustig was! Gewoonlik moet mens al 'n halfuur voor die race begin baklei vir 'n plek as jy voor wil begin. Maar met die race het niemand eers probeer indruk nie en daar was 'n 10m gaping voor die start banner tot 10s voor die gun afgegaan het. Baie vreemd.

Comments