Health: Linker voet Previous Next

4/24/2015

No additional information was recorded for this entry.

Notes

My linker voet is heelwat beter die laaste tyd na al die physio en oefeninge. Het net aan die begin van vanmôre se run bietjie steke in die linker hak agter gekry, maar het na so 2km wegegaan.

Comments