4/8/2015
6:58 AM
7.2 km
34:00.46
4:44 km
Nike Air Pegasus 31
Initializing charts...
Kon gister se bulte voel in die boude en bene. Moes voor die eerste KM stop om te strek na 'n skielike pyn in die (hoë) rug tussen blaaie. Na dit geen probleme. Het ook weer strek masjien by gym gedoen.