Run: Default Previous Next

9/7/2015

5:25 PM

6.2 km

27:51

4:30 km

  • Splits
  • Graphs

Wait Initializing charts...

Notes

Net na die 1km merk het die GPS gereset en van die recordings verloor (omtrent 610m). Ek het die afstand aangepas met die selfde afstand wat ek op die selfde roete gehardloop het 'n paar dae later (16de September). Die oorspronklike recording was 25:07.25 oor 5.60km. Die intervals hier bo is nie aangepas nie. Het die gemiddelde pas oor die 5.6km gebruik vir die berekening van die velore tyd (2:44) oor die 610m. Omrede die stuk wat verlore was op die GPS 'n redelik reguit stik pad was is die aangehegte map ook 6.22km (wat bewys dat die geskatte afstand wel akkuraat is).

Comments