Health: Siek Previous Next

2/9/2015

No additional information was recorded for this entry.

Notes

Sinus (linker kant die keer) was weer seer (as ek sluk) en my stembande is nou al affekteer. Het gisteraand nie so toe neus gehad nie, maar was 'n paar keer op om water te gaan drink. Deur die dag was my keel nie meer so seer nie, maar my stem bly geaffekteer.

Comments