Health: Liesbesering Previous Next

9/21/2015

No additional information was recorded for this entry.

Notes

Het 'n spier besering aan regterkant by bo-punt van bekken (lies). Is seer as ek maagspiere saamtrek en ook as ek hardloop (veral aan die begin). Dit voel of dit van die lae-rug af kom ook.

Besering is al so vir laaste paar weke en raak nie beter nie.

Comments