Run: Race Previous Next

7/25/2015

7:00 AM

21.2 km

1:28:16.24

4:10 km

Weather

  • Splits
  • Graphs
  • Map

Wait Initializing charts...

Notes

Dit verbasend goed gegaan. Het seker gemaak ek begin nie te vinnig nie en kon goed uithou. Roete het verander en ons het nou nie meer die skerp bult op 2de lap nie. Moes wel 'n stretch van 9km sonder water hardloop weens traffic by een waterpunt (het gemerge met 10km back runners) en later was daar by een punt nie meer water nie. Dag was darm koel so het nie teveel gepla nie.

Het eerste 3km saam met Irvette van Zyl net-net kon uithou, tot by die 10km en 21km split. Die ergste is, sy is 32 weke swanger!

Comments