Health: Sooibrand/reflux Previous Next

4/19/2016

No additional information was recorded for this entry.

Notes

Het vir die eerste keer (wat ek van weet) ernstige "reflux" gekry terwyl ek slaap (vroeg oggend). Het wakker geskrik met braaksel in my mond en kon skaars asem kry. Het water en 1 Rennie gedrink.

Ook later die aand voor slaaptyd 1 Rennie geneem as voorsorgmaatreël.

Comments