Run: Race Previous Next

6/17/2018

3:59 PM

21 km

1:30:27.85

4:18 km

Weather

Race Result

8 / 244 (3.3%)
  • Splits
  • Graphs
  • Map

Wait Initializing charts...

Notes

Eerste wedloop oorsee! Nie 'n baie groot veld nie, maar goed aangebied. Ek het verbasend gemaklik gehardloop na my bene baie tam was voor die race (baie rond loop in San Francisco die week voor wedloop). Ons het baie min op die openbare pad gehardloop en meestal op geteerde fiets paaie. Dag was ook lekker koel, met ligte wind op tye. Sou enige tyd weer doen as ek sou kon.

Comments