2/9/2019
6:01 AM
32.2 km
2:25:05.01
4:31 km
Nike Air Pegasus 35 (Blue)
Initializing charts...
Goed gegaan. Opdrag was om so 70% te hardloop tot so 10km van einde, waar ek na so 80% moes gaan. Nie heeltemal uitgewerk nie, maar het goed gegaan. Negatiewe split. Linker hammie wel liggies gepla so in middel van race.