3/8/2020
5:45 PM
13.3 km
1:09:38.56
5:15 km
Nike Zoom Pegasus 36 (Gray)
Initializing charts...
Bietjie pap gevoel aan begin van run. Stadig pas is ook moeilik om vol te hou. Sal dit meer moet doen om gewoond te raak aan Comrades pas.