1/22/2016
No additional information was recorded for this entry.
My regter voet is vandag nog steeds seer onder die brug. Nie erenstig nie, maar gevoelig genoeg om aan te teken. Met eis water en hitte behandel.