Health: Physio & Biokinetikus Previous Next

4/14/2015

No additional information was recorded for this entry.

Notes

Het vir Ritali en Driennie na mekaar gesien (selfde praktyk). Ritali het die wille waks uit my lae rug spiere gedruk, want al stem sy saam met Driennie dat dit senuwees is wat die probleem veroorsaak, voel sy dit kom direk van my L4 en L5 rugwerwels wat direk verband hou met die issues wat ek in my voet ondervind. Ritali het ook elektrodes aan die selfde rug area gekoppel en so verder behandeling gebied. Driennie het my deur die oefeninge geneem wat sy vir my uitgewerk het (moet dit daagliks doen). Sy het my eers met "makliker" oefeninge laat begin en sal met volgende week se sessies ander gee.

Comments