Run: Race Previous Next

10/22/2016

6:00 AM

21 km

1:31:44.47

4:23 km

Weather

  • Splits
  • Graphs
  • Map

Wait Initializing charts...

CSIR 21.1km

Notes

Meeste mense se gps het bietjie kort gemeet vandag.

Het maar hard moes werk en het op tye gewens die wedloop kom tot 'n einde. Middellyf weer bietjie teer na wedloop. Het omtrent middag om geslaap na die een. Hoofpyn weens dehidrasie.

Dis 'n hele nuwe roete. Nogal uitdagend. Veral vir iemand wat onfiks is.

Comments