10/17/2021
6:18 AM
42.8 km
2:58:32.22
4:11 km
ASICS Gel-Nimbus 21
Initializing charts...
Baie goeie dag vir hardloop. Ligte reën op plekke, meestal bewolk en baie min wind.
Laaste 5km het veel harder gevoel as wat ek gehoop dit sou. Amper gevoel ek wou kramp in linker heup. Verder baie goed gegaan.