Run: Race Previous Next

7/16/2016

7:32 AM

10.6 km

48:55.52

4:38 km

Weather

  • Splits
  • Graphs
  • Map

Wait Initializing charts...

Notes

Baie koel oggend. Het heel lekker gehardloop (vir my fiksheid). Het nie probeer om te hard te stoot nie en probeer gemaklik hardloop. Bennie Roux het my 'n running belt gegee (by die beginpunt) wat ek van luck draw gekry deur 'n Strava challenge wat hy aangebied het 'n ruk terug. Moes dit sommer daar aantrek, want het nie tyd gehad om dit in motor te gaan sit nie. Het aan die begin bietjie opgeskuif teen my lyf deur die run en moes dit soms aftrek om my heupe. Later het dit gebly om my heupe. Was dalk vir eers nie reg aan nie.

Comments