Run: Race Previous Next

7/26/2014

7:00 AM

21.1 km

1:33:13

4:26 km

Notes

Het beter gegaan as wat ek verwag het. Bene het eers warm geword in 2de ronde (of net te moeg om om te gee). Eerste keer in baie lank wat ek loop (+- 200m) in 'n wedloop minder as 'n marathon, maar daai laaste bult was net een teveel die jaar.

Comments