Run: Race Previous Next

1/10/2015

6:37 AM

10 km

41:38.84

4:10 km

Weather

  • Splits
  • Graphs
  • Map

Wait Initializing charts...

A2A Road Safety Run

Save as

Please name this map:

Notes

Weet nie hoe kan hul 'n double lapper maak van 'n 10km race nie (en boonop mens laat terug loop op die selfde pad)?! Daar was natuurlik absolute chaos op die 2de lap waar ons deur aankomende hardlopers moes vleg! Dit sal eintlik nogal 'n baie lekker wedloop wees (om rede dit semi offroad is in Groenkloof natuurreservaat) as hul net die roete kan uitsorteer. Ek het die eerste lap rustiger gehardloop saam met 'n nuwe klub lid en kon toe a negatiewe split op die 2de lap hardloop toe hy nie meer kon saam bly nie. Het GPS se afstand van 9.88km aangepas na 10km omrede dit 'n "official" race is.

Comments