Run (no KM): Default Previous Next

11/22/2014

11:10 AM

1:14:23

Notes

Eerste Warrior race saam met Johan jv Vuuren, Christo Kruger en Jaco Skeen (span naam was "Moddervreters"). Baie lekker event en sal dit defnitief weer doen, maar volgende keer doen ons 'n verder roete en ook vroeg die oggend, want mens wag net te lank vir die vorige batches om klaar te maak met die hindernisse. Ek sal graag die Black Ops afdeling eendag wil aanvat. Die laaste hidernis was 'n baie hoë val in 'n water put. Die drukking van die water het my ore baie seer gemaak en het die hele middag met oorpyn gesit.

Ons was 61ste van 477 spanne, maar kon baie beter gedoen het as ons saam met die eerste batches weggespring het.

Comments