Run: Long Previous Next

4/10/2016

10:55 AM

27.6 km

2:14:08.81

4:52 km

Weather

  • Splits
  • Graphs

Wait Initializing charts...

Notes

Het vandag die eerste Irene Ultra (48km) gemis weens verpligtinge by die kerk. Het toe maar later na kerk na die venue gehardloop en die laaste hardlopers op die pad aangemoedig (het gedeelte van roete gedoen in tru). Het eers by club gazebo gestop vir koeldrank. Het eers gestress oor regter dyspier, maar het later niks gelol nie. Wou verder hardloop, maar in laaste 3km het my linker voet 'n steek gegee onder (op bol van voet). Toe maar besluit ek gaan eerder reguit huistoe.

Comments