Notes
Vir Dewald-hulle van club gehelp om hul PBs te kry. Plan oorspronklik was om Dewald te help met sy Sub-39min, maar weens my lae rug issues die laaste tyd was ek nie fiks genoeg nie. Het hom laaste 2km gehelp. Ons het 'n staggered start gehad, met die idee om elkeen wat vir verskillende PBs gaan, saam klaar te maak. Al 5 wat gegaan het vir PBs het dit gekry.