Run: Default Previous Next

4/5/2016

6:34 AM

12 km

54:22.59

4:32 km

Weather

  • Splits
  • Graphs

Wait Initializing charts...

Notes

Moes weer GPS aanpas. Het aangepas van 11.70km na 12km want ek onthou net voor ek klaar is het die horlosie gesê 12km (horlosie het gereset toe ek save druk). Het wel nie die tyd aangepas nie, want ek kan nie seker wees wat dit is nie, maar kan nie vêr uit wees nie.

Bene is al heelwat beter, maar nog gevoelig.

Comments