Health: Verkoue Previous Next

8/26/2014

No additional information was recorded for this entry.

Notes

Moet maar nog baie my neus blaas en kry nog slym op bors. Het Dazit gaan koop (en 1 gedrink) na werk om te kyk of dit nie als maar net allergieë is nie. Het ook weer die Symbicort Turbohaler gebruik voor ek gaan slaap het. Gebruik nog steeds Saline. Het vir laaste 2 dae nie Iliadin gebruik nie.

Comments