Run: Race Previous Next

5/7/2016

6:32 AM

25.2 km

1:47:21.38

4:16 km

Weather

  • Splits
  • Graphs
  • Map

Wait Initializing charts...

Notes

Was eers nie van plan om so hard te hardloop nie. Maar het saam Bennie Roux en JP van der Merwe in 'n groep geland. Die groep se plan was toe om van die 15km merk sub 4min/km te hardloop tot aan einde. Het heel goed saam gebly, maar het so net voor 19km besluit om bietjie terug te val. Het weer op so 21km weer spoed opgetel. Heel sterk klaargemaak, maar die 8km van die huis af het my bietjie gevang.

Comments