Run: Default Previous Next

8/10/2020

5:33 PM

10.1 km

45:23.80

4:31 km

Health

166 bpm
182 bpm

Weather

  • Splits
  • Graphs

Wait Initializing charts...

Notes

Eerste keer in omtrent 20 jaar in 'n nuwe brand skoene! Charné het voorstel ek hardloop in die NB 880v10 en kyk hoe dit gaan. Sy het ook vir my amper R800 gespaar op die skoene (afslag aan al haar atlete)!

Dit het veel beter gegaan as Saterdag. Sou nie se dit het 100% gegaan nie, maar het definitief gemakliker gehardloop.

Comments