Run (no KM): Default Previous Next

11/21/2015

9:30 AM

1:28:04

Notes

3de Warrior race saam met Johan jv Vuuren (span naam was weer "Moddervreters"). Ons het die keer in die 3de batch weggespring.

Ons was 1ste span van die batch (ander details op website)

Al sê hul dis 10km race, kan mens dit nie bevestig nie en het dit dus nie onder my gewone run entries gelog nie. Sal ook nie die race met my GPS doen nie omdat mens dit definitief sal beskadig.

Was baie warm.

Comments