Run: Race Previous Next

12/16/2014

6:06 AM

24.3 km

1:43:23.96

4:15 km

Weather

Ratings

6 / 10
  • Splits
  • Graphs
  • Map

Wait Initializing charts...

Vitalfitness Athletics Club's 16 Days Live Running 25km

Save as

Please name this map:

Notes

Het met vaart weggespring, maar na 'n paar KM nie lus om so hard te druk nie en het 'n meer gemakliker pas begin hardloop. Ons het 'n lekker koel dag gehad en het lekker in die reën gehardloop (so van die 2de lap af). Die wedloop was vir my ongelukkig nie so goed georganiseer soos ander wedloop in die provinsie nie. Ons het laat begin, die waterpunte was bietjie vaal en oninteressant en hul het met die 2de lap hardlopers laat kruis by 'n stop straat. Die wedloop was ook bietjie korter (volgens GPS) as die offisiële afstand van die wedloop.

Comments