4/20/2024
6:00 AM
50.1 km
4:29:27.82
5:23 km
Initializing charts...
Het begin amps trek van so 18km. Ok gegaan tot so 31km toe was dit stryd om op my voete te bly. Net nie die stamina gehad die jaar nie. Maar darem my blou nr (1334) ontvang!