Bike: Default Previous Next

1/4/2016

5:56 AM

7.8 km

31:33.66

14.77 km / hr

Weather

  • Splits
  • Graphs

Wait Initializing charts...

Notes

Sabie (Merry Pebbles) Easy Trail. Net 'n toetsertjie om te sien of die kids dit ook sou kon doen. Maar hul sal eers bietjie ouer moet wees om die trail te doen. Gladnie moeilik nie, maar growe klippe gaan kids laat sukkel.

Ligte val gehad toe ek probeer terug stoot het met die fiets om roete merkers te sien. Regter heup so bietjie blou gestamp (eers later die dag agtergekom)

Comments