Run: Race Previous Next

4/18/2015

6:00 AM

50 km

3:50:52.96

4:38 km

Weather

  • Splits
  • Graphs
  • Map

Wait Initializing charts...

Notes

My eerste ware negatiewe split op 'n ultra marathon! Het eerste halfte in 1h59 gedoen soos beplan, maar het baie sterk gevoel van so 17km "to-go". Kon vir die eerste keer Varaday's hill van onder tot heel bo kon uit hardloop, sonder om te loop! Het so bietjie harder teen die afdraandes gehardloop (veral die laaste 2km) as wat ek moes, maar dit het net te lekker gevoel om te mis. My linker voet het bietjie gepla die eerste 25km, maar toe ek my ritme met die vinniger pas terug kry het dit beter gegaan. Hamstrings het net so bietjie "trekkies" gegee teen die afdraandes af, maar kon dit met korter tree uitsorteer. Die Rockets compression sokkies wat ek om my kuite gedra het het regtig baie goed gewerk en my kuite was glad nie kramperig soos gewoonlik na 'n ultra nie! GPS lesing van 49.92km aangepas na 50km, wat die official afstand van die wedloop is. Weer was baie goed, nie te koud nie, maar ook nie te warm nie (net so strook van omtrent 5km wat die son bietjie gepla het, maar nie ernstig nie).

Comments