Notes
Beter gegaan as wat ek verwag het, met die dat ek siekerig was die laaste 2 dae. Was so 1min15s laat vir wegspring, want het gehelp by pre-entries. Kon sterk eindig. Was nogal warem vir 'n wintersmôre.
Is ook die nuwe ACRW club champs race, en so ver ek weet was ek 3de na Musa en Regie.