Run: Race Previous Next

9/20/2014

6:00 AM

21.1 km

1:26:49

4:07 km

Weather

Race Result

47 / 1441 (3.3%)
43

Notes

Roete het verander van die vorige keer wat ek die race gedoen het. Is 'n lekker plat roete en ek het redelik sterk gevoel en kon die laaste 2km nog lekker druk. Was 'n bietjie winderig dag, maar nie ernstig nie. Lekker koel maar oopgetrekte dag gewees.

Comments