Run: Race Previous Next

9/6/2014

6:30 AM

10 km

37:39

3:46 km

Notes

My tye tel darm nou weer op. Die roete van die race het ook nou heeltemal verander en ons hardloop omtrent 80% van die race op grondpad binne die Swartkop lugmagbasis gronde. Al was die 'n onlangse PB op 'n "10km race" het ander se GPS mates gewys dit is 9.7km, so gaan dit nie aanteken as 'n PB nie. Was ook 'n les geleer deur twee 13 jarige meisies wat heel letterlik stof in my oë geskop het vandag. Gaan moet uitvind wat hul name is, want as hul so goed hardloop nou al, gaan ons nog baie van hulle hoor!

Comments