Health: Baie beter Previous Next

5/8/2015

No additional information was recorded for this entry.

Notes

Het vanmôre baie goed gevoel toe ek opstaan. Verder deur die dag ook. Het net die aand so senuagtige/bewerige gevoel gehad. Ook nog liggies "dronk" in die kop. Het natuurlik verder gegaan met meds, behalwe met pynpille wat nie nodig was nie.

Comments