Run: Race Previous Next

3/18/2017

6:24 AM

21.1 km

1:28:43.43

4:13 km

Weather

Race Result

12 / 1984 (0.6%)
5 / 450 (1.1%)
10 / 829 (1.2%)
  • Splits
  • Graphs
  • Map

Wait Initializing charts...

Notes

Het baie lekker gehardloop (wel, beter as enige van die ander races die jaar). Veral na iemand my ingelig het ek was 13de. Ek het aangeneem die persoon het gesê dis my "overall" plek, want ek het 'n 'n paar mense verbygesteek, maar op die ou end 12 overall ge-eindig (10de van mans).

My offisiële tyd was 1:30:39, maar die start was so sleg opgehoop die jaar dat ek besluit het om my horlosie te begin op die start lyn. As mens my horlosie tyd vergelyk met uitslae sou ek 8ste overall gewees het.

Comments