3/5/2023
6:00 AM
42.2 km
3:27:30.94
4:56 km
Initializing charts...
Goed gevoel. Eerste helfde plus stuk van 2de saam Gerhard Botha gehardloop. Toe bietjie sterker pas opgetel. Het seker gemaak ek eet al van eerste lap af.
Eerste helfte was lekker koel en hoë mis. 2de helfte redelik warem.